![](https://static.wixstatic.com/media/982797_fc728f8c22fc4373b3ef6f4415c37078~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/982797_fc728f8c22fc4373b3ef6f4415c37078~mv2.png)
Finansies
-
Die jaarlikse naskoolfooie word gehef oor 11 maande. Dit word nie maandeliks bereken op die hoeveelheid skooldae in die spesifieke maand nie.​
-
Fooie is maandeliks vooruitbetaalbaar per debietorder op die 1ste werksdag van die maand. ‘n R30 fooi word gehef vir enige onbetaalde debiet orders klik hier vir debietordervorm.
-
Ons laai nie ‘n spesifieke maand se debiet order ‘n 2de keer nie. Enige onbetaalde debiet order moet asseblief direk in Blinkoog Monnies se bankrekening inbetaal word. ​
-
Geen kontant betalings word aanvaar. ​
-
Vir enige finansiële navrae, kontak ons asseblief by finansies@blinkoogmonnies.co.za
​​
Bank Rekening Besonderhede
Standard Bank
Centurion - 012 645
Tjekrekening - 243312458
Verwysing - Jou rekening nommer
​
​
Naskoolfooie vir 2025
Per kind ingekryf vanaf Januarie vir die jaar
-
Eenmalig: R10,670 per kind
-
Maandeliks: R970 per kind (11 maande – Januarie tot November)
Per kind ingeskryf na Januarie (vir 10 maande of minder)
Maandeliks: R1,110 per kind (vanaf inskrywing tot November)
Kinders wat op ongereelde basis bywoon
Daagliks: R95.00 per dag (word einde van die maand gelaai)
Etes: R35.00 per dag
​
Ete kostes:
Etes is addisioneel en opsioneel en pryse beloop as volg:​
-
Middagete (opskep ete): 13:30 tot 14:00 – R560 per maand
-
Laatmiddag happie (toebroodjies of vrugte)
​​
LET WEL:
-
Etes word voorsien deur die skool se snoepie.
-
Berekening is gebasseer op 199 skooldae deur die jaar, R30.95 per dag.