![](https://static.wixstatic.com/media/982797_fc728f8c22fc4373b3ef6f4415c37078~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/982797_fc728f8c22fc4373b3ef6f4415c37078~mv2.png)
Buitemuurse Aktiwiteite
-
Sonder ‘n voltooide aktiwiteite-vorm, mag leerders nie die naskool verlaat nie.
-
Leerders word 15 minute voor ‘n aktiwiteit verskoon.
-
Klik hier om die buitemuurse aktiwiteits vorm aftelaai en ook verkrygbaar in die ingangsportaal
​
Gr. 1 - 3
-
Voltooide aktiwiteite-vorm moet asseblief by die graad se naskoolonderwyseres ingehandig word.
-
Die naskoolonderwyseres sal kinders daarvolgens inlig en op hoogte-hou.
-
Veranderinge in aktiwiteite en of tye moet assebief gekommunikeer word deur ‘n nuwe vorm te voltooi en in te handing.
​
Gr. 4 - 7
-
Om ons kinders meer verantwoordbaar te maak, moet hulself weet wanneer hulle aktiwiteite plaasvind.
-
Skeurstrokies word wel in hul huiswerk boekies geplak, sodat hulself elke dag daarna kan kyk en weet hoe aktiwiteite opmekaar volg.
-
Naskoolonderwyseres tree slegs ondersteunend op.